advertisement
Question
Posted by: Annie | 2010/01/11

sooibrand

Goeie dag dok,

Ek het al vir die laaste +- 3weke aanhoudend sooibrand, alles wat ek eet of drink veroorsaak sooibrand tot water stoot weer terug op

Gisteraand het ek pyn op die krop van my maag gehad en ek was verskriklik naar maar het nie opgebrign nie maar toe ek in die bed gaan klim om te slaap het ek so benoud en bedruk gevoel, ek het gesukkel om asem te haal dit het gevoel asof iemand op my bors druk met geweldige gewig, vandag is ek uit asem al loop ek tien tree ek het ook ' n branderige gevoel op my maag
ek het gaviscon gedrink en nou voel dit net of daar winde uitkom(burb) maar dit voel soos gas in my keel

Ek wil asb net jou opinie he voor ek na my GP toe gaan en dit is niks meer as gewone sooibrand. Ek is 21jaar oud

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annie
Jy het dalk 'n diafragma breuk en die suur het dalk nou die slukderm gebrand. Sien liewer jou dokter want jy het dalk 'n gastroskopie nodig sodat hulle die regte medikasie kan voorskryf vir jou. Die Gaviscon sal help maar is dalk nie sterk genoeg nie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: johan | 2010/05/04

kroniese hardlywigheid met gepaard gaande pyn op krop van die maag

Reply to johan
Posted by: cyberdoc | 2010/01/11

Hallo Annie
Jy het dalk 'n diafragma breuk en die suur het dalk nou die slukderm gebrand. Sien liewer jou dokter want jy het dalk 'n gastroskopie nodig sodat hulle die regte medikasie kan voorskryf vir jou. Die Gaviscon sal help maar is dalk nie sterk genoeg nie.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement