advertisement
Question
Posted by: Nikita | 2008/10/06

Sooibrand

Hi dr, Ek het sooibrand vir die afgelope 4 dae, niks help daarvoor nie.Kan dit dalk hoe bloeddruk wees? Ek het ook blaas-infeksie wat my laat jeuk en brand. Ek kry nogal baie blaas-infeksie en my uriene ruik baie skerp.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nikita
Sooibrand veroorsaak nie verhoogde bloeddruk of andersom nie. Probeer bietjie Gelusil of Gaviscon en as dit aanhou, kry dalk by jou dokter 'n antisuur pilletjie soos Nexiam. Blaasinfeksie moet behandel word met antibiotika, jy moet jou urine laat toets. As jy meer as 3 x per jaar blaasinfeksie kry moet jy eintlik 'n uroloog sien want daar is dalk 'n probleem met jou blaas dat dit nie heeltemal leegmaak nie, of daar is dalk 'n niersteentjie of 'n vernoude urine pypie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: angie | 2009/02/05

i get infection very often and it is affecting by sex life

Reply to angie
Posted by: annet | 2009/01/20

het blaas infeksie blaas brand, vreeslik

Reply to annet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement