advertisement
Question
Posted by: aril | 2008/09/28

sonsteek

wat is die tekens van sonsteek. ons was gister heeldag in die warm son. My man is rooi gebrand. Sy maag werk. hy voel naar. Slaap baie en drink baie vloeistof

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Aril
Hittesteek ( Sonsteek) gebeur wanneer die liggaam nie sy temperatuur kan beheer nie, die pasiente kry rooi en warm vel, hiperventileer, is deurmekaar en kan bewusteloos raak.
Hitte uitputting kan naarheid, swakheid, koue klam vel, vinnige pols, hoofpyn en donker urine veroorsaak - dit is 'n ligte vorm van hittesteek.
Hy het ook waarskynlik ontsteking van sy vel - hou hom koel, gee genoeg vloeistof ( Koop Rehidrat by die apteek as hy baie braak en diaree het), smeer Voltaren jel op die gebrande dele, jy kan vir hom ook Disprin 2 elke 8 ure gee as hy baie seer het en nie allergies is vir aspirien nie. As sy tong droog is en sy oë ingesonke lyk moet hy asb so gou moontlik die dokter sien, want dan het hy reeds ontwater en is daar 'n risiko van nierversaking.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: master | 2016/03/04

ek kan nie in die hitte wees nie self 27 grade celsius is te warm vir my. my vel slaan vyn puisies uit...ek dink ek is Alergies vir hitte...as ek mt my vrine speel als dt koel of warm dn raak my vel oorwarm dañ jeuk ek vreeslik..enige help asb kan dit nie meer vat nie .

Reply to master
Posted by: sonja | 2016/02/29

Hoe lank na hitte uitputting kry mens sonsteek.

Reply to sonja

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement