advertisement
Question
Posted by: ARENDA | 2010/05/27

sonder hoofpyn

DR. WAT IS DIE REDE WAARVOOR EK NOOIT N HOOFPYN ONDERVIND NIE? EK IS 68 JAAR OUD EN IKEN NIE SO IETS SOOS N HOOFPYN NIE, ALHOEWEL AS EK DIERE SIEN SEERKRY RAAK EK ONTSTELD FEIT BLY STAAN MY FAMILIE EN MY VRIENDE SE DIT IS ABNORMAAL OM NIE N HOOFPYN IN DIE LEWE TE KRY NIE MENSE WAT MY DER JARE KEN.WEET EK KRY NIE N HOOFPYN NIE HUL SE EK HET MEDIESE HULP NODIG OMDAT DIT ABNORMAAL IS HET U ASB N VERKLEING INNIG DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Arenda
Dit is defnitief nie normaal vir mense om hoofpyn te kry nie, en ek dink jy is baie gelukkig om nie daarmee opgeskeep te sit nie! Jy het dalk 'n hoë pyndrempelen hanteer jou stress op ander maniere. Jy het nie mediese hulp nodig daarvoor nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/27

Hallo Arenda
Dit is defnitief nie normaal vir mense om hoofpyn te kry nie, en ek dink jy is baie gelukkig om nie daarmee opgeskeep te sit nie! Jy het dalk 'n hoë pyndrempelen hanteer jou stress op ander maniere. Jy het nie mediese hulp nodig daarvoor nie!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement