advertisement
Question
Posted by: Susan | 2010/07/14

Sonbeskermer

Ek het Piz Buin gebruik gedurende die somer en verskriklik uitgeslaan, so erg dat ek anthistamiene en kortisoon moes kry. Ek het navorsing gedoen en bevind dis tien teen een die bestanddele PABA en oxy benzone wat dit veroorsaak het. Watter sonbeskermer kan u aanbeveel vir die komende somer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Susan
Probeer iets soos Coppertone se "Waterbabies" vir kinders. Onthou die son self kan ook 'n dermatitis veroorsaak. Ek stel voor jy toets eers 'n klein area aan die binnekant van jou arm x24 uur voor jy koop!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/14

Hallo Susan
Probeer iets soos Coppertone se "Waterbabies" vir kinders. Onthou die son self kan ook 'n dermatitis veroorsaak. Ek stel voor jy toets eers 'n klein area aan die binnekant van jou arm x24 uur voor jy koop!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement