advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2011/11/24

Sonars

Middag Dokter

Ek het pas uitgevind ek is swanger. Ek''s tans vier weke. Ek het reeds Dinsdag en vandag ''n HCG toets gedoen en die telling is goed (498 vandag). Ek wil graag weet wat die volgende stap is. Ook wil ek weet vir hoeveel sonars mens gewoonlik gaan in ''n gesonde swangerskap?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jy moet jou dokter vir 'n ondersoek sodat 'n voorgeboorte kaart vir jou geopen kan word. Op hierdie kaart word jou geskiedenis, bloedgroep, uitslae van bloedtoetse en sonars ingevul. Dit is 'n noukeurige notering van jou swangerskap.

Ten minste drie sonars moet tydens swangerskap gedoen word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement