advertisement
Question
Posted by: Paul | 2011-06-08

Sonar

Wat kan ''n kardioloog alles op ''n hartsonar agterkom van jou hart? Ek wil graag weet wat ''n kardioloog bedoel as hy sê  jou hart is gesond wanneer hy slegs ''n sonar gedoen het  geen angiogram of EKG. Waarna ''kyk'' ''n sonar? Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Goeie vrae Paul!

'n Sonar gee goeie inligting oor die toestand van die hartspier en die hartkleppe, en ook oor die teenwoordig van toestande soos gate in die hart - maar nie oor die toestand van die bloedvate nie.

Selfs 'n EKG met inspanning gee nie altyd goeie of vertroubare inligting oor die toestand van die koronere vate nie, en dis hoekom ander toetse noodsaaklik mag wees bv angiografie. Hoe belangrik dit is om sulke toetse te doen hang af van omstandighede bv simptome, risiko, ens.

Ek hoop dit beantwoord jou vraag Paul

Sterkte

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cardiologist | 2011-06-13

Goeie vrae Paul!

'n Sonar gee goeie inligting oor die toestand van die hartspier en die hartkleppe, en ook oor die teenwoordig van toestande soos gate in die hart - maar nie oor die toestand van die bloedvate nie.

Selfs 'n EKG met inspanning gee nie altyd goeie of vertroubare inligting oor die toestand van die koronere vate nie, en dis hoekom ander toetse noodsaaklik mag wees bv angiografie. Hoe belangrik dit is om sulke toetse te doen hang af van omstandighede bv simptome, risiko, ens.

Ek hoop dit beantwoord jou vraag Paul

Sterkte

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement