advertisement
Question
Posted by: maya | 2009/03/27

sonar

Hi
Wil net graag weet of n dr na 28dae van swangerskap op sonar kan sien of jy tweeling verwag, Ek het die IVF prosedure ondergaan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFertility expert

Dear Maya

It is quite easy to detect multiple gestations after 28 days of pregnancy and this should be done by means of internal ultrasound scanning to be more accurate.

Answered by: Dr M.I. Cassim

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: wetta | 2009/03/31

HI
myne was baie op die begin staduim en omdat ek op die IVF program was kon ek binne 2 weke sien of ek swanger was en dit was tussen 3 en 4 weke so dit was nog baie aan die begin stadium. Ek dink dis engie iemand se warry maar moenie te veel daaroor stress nie, Het jy al by die dok uitgevind wanneer gaan jy weet of daar tweetjies of net eenetjie is. Dit was vir my ' n groot ding want eers sou hulle 3 eiertjies terug geplant het en ek was bang al 3 besluit om te groeie, vandag wens ek as een maar net wou groei sou dit ok gewees het en as almal dit gemaak het sou dit ook ok gewees het. Wie was jou dokter?
Goed gaan laat maar weet hoe dit gaan!!!!!!!!!!

Reply to wetta
Posted by: maya | 2009/03/28

ek bly in pretoria, as ek mag vra op hoeveel maande het
jy n miskraam gehad, op hierdie oomblik worry ek my dood!

Reply to maya
Posted by: wetta | 2009/03/27

Hi
ek kan nie onthou wat hulle vir my gese het nie, maar ek weet dis na 2 weke sal jou blood uitslae vir jou wys of jy swanger is of nie, ek is seker hulle kan want onthou nadat hulle die eiertjies terug gesit het kon ek sien dat daar twee was. Maar ongelukkig het ek ' n miskraam gehad. Ek dink die beste is maar om die doc self te vra. Hoeveel eierstjie het hulle terug geplant.
Waar woon jy?

Reply to wetta

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement