advertisement
Question
Posted by: mickey | 2010/03/04

Solal Irvingia plus Fat Burner

Werk dit? Ek is 5 kg oorgewig, oefen en eet gesond maar oor 50 jaar oud en word net al ronder.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Mickey
Ek is nie vertroud met Solal Irvingia plus Fat Burner, maar jy kan die bestanddele vergelyk met die lyste op hierdie Webwerf. Klik op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en 'Diet Detective'. Jy sal sien of die bestanddele wel help vir gewigsverlies, al dan nie en ook watter nadelige newe-effekte dit kan veroorsaak.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: ELIZE | 2010/07/08

Good day

I would like to know what complaints people have
Thank you

Reply to ELIZE
Posted by: DietDoc | 2010/03/04

Beste Mickey
Ek is nie vertroud met Solal Irvingia plus Fat Burner, maar jy kan die bestanddele vergelyk met die lyste op hierdie Webwerf. Klik op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en 'Diet Detective'. Jy sal sien of die bestanddele wel help vir gewigsverlies, al dan nie en ook watter nadelige newe-effekte dit kan veroorsaak.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement