advertisement
Question
Posted by: Wieletjies | 2010/05/03

Social Alcholism

Goeie dag,

Ek vermoed dat ''n goeie vriend van my dalk aan " social alcholism"  lei. Ek wil graag net weet wat al die simptome is en hoe ek as vriend dit kan hanteer om hom te help.

Die rede hoekom ek vermoed dat hy daaraan lei - hy drink gewoonlik net baie erg as hy kuier. Hy raak dan so dronk dat hy nie altyd weet wat hy doen en se nie. Dit bly gewoonlik nie by een of twee drankies nie, maar gaan gewoonlik vir goud. Die laaste keer wat ek hom so erg drnk gesien het, was hy sommer half aggressief gewees teenoor sy vrou.

Jou advies sal opreg waardeer word.



Dankie,

Wieletjies

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wieletjies
Sien http://helpguide.org/mental/alcohol_abuse_alcoholism_signs_effects_treatment.htm
Dit klink of hy 'n tipe "binge" drinker kan wees, wat eintlik BAIE sleg vir jou lewer is. Miskien moet jy vir hom die artikel uitdruk en oor 'n koppie koffie met hom daaroor gesels.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/04

Hallo Wieletjies
Sien http://helpguide.org/mental/alcohol_abuse_alcoholism_signs_effects_treatment.htm
Dit klink of hy 'n tipe "binge" drinker kan wees, wat eintlik BAIE sleg vir jou lewer is. Miskien moet jy vir hom die artikel uitdruk en oor 'n koppie koffie met hom daaroor gesels.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc
Posted by: Wieletjies | 2010/05/03

Ek het net vergeet om te noem by my vorige post - ek het ''n vermoede dat daar wel dieper goed le waarmee hy nie mee deel nie (kan dit ongelukkig nie bewys nie). Ek het ook ''n vermoede dat hy onseker is oor sy seksualiteit.

Ek het dus die vermoede dat dit dalk meer ''n sielkundige issue kan wees as enig iets anders. Ongelukkig is ek nie die proffesionele persoon nie en sal graag eerder die regte leiding en antwoorde wil he hoe om dit reg te hanteer. Ek gee regtig waar baie om vir die persoon en sal graag wil help waar ek kan.

Reply to Wieletjies

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement