advertisement
Question
Posted by: Jane | 2008/05/27

so moeg om so te voel....!

Om aan te heg wat Lornay en Tasja gese het op 25/05 se post " so moeg om so te voel"

Dis asof julle die woorde uit my mond neem.Snaaks in n stadium van veral depressie het n mens geen clue om al die duisende gedagtes(meestal negatief) wat deur jou kop gaan in woorde te sit nie. Ek het al baie baie lank depressie en is nog jonk.Het n bietjie van n "melt-down gehaad" die naweek. My shrink se dis n verwaarlose depressie wat ek pressies weet van waar hy daaraan kom en verstaan hoe ek voel en hoekom maar die vraag is altyd hoe om dit net te verander.Ek het my identiteit verloor.Sit nou die laaste 3 dae en probeer uitfigure hoe de heng ek die ou ek gaan terug wen.
Dis aaklig om so te voel.Niskwerd, Deurmekaar, moeg, huilend en geen idee waar al hierdie emosies vandaan kom nie. EK het gegaan van huil as dep. is en slaap as dep is. die ergste van alles is as ek nou angsaanvalle kry, partykeer oor onnodigste goed, dan raak ek aggresief(nou nie slaan mense nie) maar kwaad en net plyn soos n bul in n china shop. Ek het nou agtergekom hoekom en probeer vir eers al die triggers vermy al omring dit my. Mediekasie is verhoog drink n angspil amper 3 keer n dag. Maar weet ek moet nou net myself kans gee om deur te druk en net uit die gat uitklim sodat ek gan begin om my beker vol te maak.3rd time around.

Wat ek net baie baie graag wens is dat die mense wat nie depressie het nie en wat saam met iemand wat dit het lewe of nie, om net n bietjie moeite te doen om te verstaan wat dit is.Dan sal minder mense oordeel.Dis net plein onkunde.Dat party mense nou regtig dink dis vir ons lekker om met donker wolke oor ons koppe elke dag te loop...? Google mense!

Maar voordat ek myself opwerk. Dit sal als beter raak.God sal nooit iets vir ons iets gee wat on nie kan hanteer nie.
Maar wat se ek vir die man wat ek so lief het en wil he moet met my trou as hy vir my se "ek weet nie of dit gaan verander nie" wat bang is dat ek hom sal afleep saamet my?

Ek kan nie beloftes maak dat elke dag sonskyn en rose gaan wees nie maar ek kan alles wat ek is probeer maar nie net vir hom nie vir my ook.Maar wat as dit nie goed genoeg is nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Ask about the local abailability of CBT ( COgnitive-Behaviour Therapy ) which has been proved to be very effective in treating Depression, and especially in helping you to gain control of all those negative thoughts. It works well in combination with medication, too

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: annerkant | 2008/05/27

My man is daar waar jy is, en glo my, dis vir my net so moeilik soos vir jou. Die ergste is dat hy nie eers wil erken hy het depressie nie, en hy gebruik dan alkohol om hom "beter te laat voel". So saam met die aggressie en die depressie lei ek een woeste lewe. Baie sterkte vorentoe, en gebruik asb jou medikasie.

Reply to annerkant

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement