advertisement
Question
Posted by: Petronella | 2010/04/12

Snye in vagina.

Ek ondervind die afgelope jare baie probleme met droogheid wat veroorsaak dat daar klein " snytjies"  (tot 1 cm) in my vagina en selfs rondom my anus voorkom. Ek moet vreeslik versigtig was en afdroog anders skeur die gedeeltes tussen my klitoris en labia. Dis baie ongemaklik, ek moet soggens en saans ''n salfie aansmeer, maar dink nie die produk is effektief nie. Ek voel te skaam om my dr te spreek. Kan u asb. vir my ''n oor die toonbank produk aanbeveel wat vir die droogheid sal help sowel as die " snytjies" ? Ek is 60 jaar oud en drink Estrofem. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Premarin cream would help, but you need a prescription for this

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Doc | 2010/04/13

Ek dink jy moet waarskynlik jou dokter gaanspreek. Jou klagtes klink na atrofie of ''n ander inflammatoriese toestand. Die enigste manier om uit te vind wat dit is, is om vir ''n ondersoek te gaan.
Jou klagte is algemeeen onder vrouens van jou ouderdom, dus vir jou dokter ook. Dit is normaal om skaam te voel, maar jy hoef regtig nie, dit is iets waarmee dokters gereeld te doen het.

Reply to Doc
Posted by: gynaedoc | 2010/04/13

Premarin cream would help, but you need a prescription for this

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement