advertisement
Question
Posted by: slaaploos | 2011/11/27

snork

ek verstaan hoekom mense snork wanneer hul op hul rug lê , daar is ook baie oplossings. MAAR hoekom snork sommige mense as hul op hul sy lê ?????? Wat kan daaraan gedoen word?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Die belangrikste rede is 'n toestand wat bekend staan as obstruktiewe slaap apnee. Dit gebeur wanneer die boonste lugweg kollabeer met die verslapping van spiere wat tydens slaap voorkom.

Die probleem is dat die toestand het 'n besondere hoe dodesyfer, agv hoe risikos van veral hartaanval en beroerte.

Dit is dus van die allegrootste belang dat mense wat snork ondersoek work by 'n slaap laboratorium om vas te stel of hulle wel die toestand het of nie. Daarna is daar baie effektiewe behandeling beskikbaar.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement