advertisement
Question
Posted by: Pienkie | 2011/10/12

snork

hi
eks 24 jaar oud en as ek op seker mariere le dan snork ek is dit dat ek oor gewig is? is dit ek oor moegheid is? wat kan die oorsaak van dit wees dat n mens snork?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Die boonste deel van die lugweg het nie been of kraakbeen om dit te ondersteun nie. Tydens slaap verslap die spiere. As 'n mens dan oorgewig is kollabeer die lugweg. Dit veroorsaak die snork, an omdat dit die slaap verseur, veroorsaak dit ook moegheid.

Gewigsverlies sal dikwels die probleem oplos, maar nie altyd nie. Indien dit nie moontlik of nie help nie, kan behandeling gegee work vir die kollabeering, waarna gewigsverlies gewoonlik baie makliker is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement