advertisement
Question
Posted by: Snorkie | 2010-05-12

Snork

Help! Ek is ''n vrou en snork my man wakker in die nag! Dit is verskriklik vernederend, maar ek kan niks daaraan doen nie, want mens weet mos nie wat jy doen wanneer jy slaap nie. Maak nie saak op watter sy of deel van my lyf ek le nie, ek snork nog steeds vir ''n vale! Ek het al verskeie hoogte kussing ook probeer, sonder enige sukses. Wat nog kan ek doen? Help asb!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

haai

as jy enige sinus probleme het word dit aanbeveel om dit te behandel. Ook as jy bietjie ekstra gewig dra sal dit ook die situasie erger maak.

Groete Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement