advertisement
Question
Posted by: Snorkie | 2010/05/12

Snork

Help! Ek is ''n vrou en snork my man wakker in die nag! Dit is verskriklik vernederend, maar ek kan niks daaraan doen nie, want mens weet mos nie wat jy doen wanneer jy slaap nie. Maak nie saak op watter sy of deel van my lyf ek le nie, ek snork nog steeds vir ''n vale! Ek het al verskeie hoogte kussing ook probeer, sonder enige sukses. Wat nog kan ek doen? Help asb!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagezENT Expert

Geagte Snorkie

Daar kan verskeie redes wees vir snork, wat enige vorm van obstruksie in die boonste lugweg insluit. Dit beteken dat daar vanaf die neus tot by die keel moontlik 'n probleem kan wees met vergrote weefsel (te veel). Die probleem kan bv. dalk in die neus wees a.g.v. 'n skewe septum, of selfs oorsake soos onbehandelde allergiese rhinitis. Die beste is dus om 'n Oor- Neus en Keel Spesialis te raadpleeg wat 'n volledige ondersoek van die boonste lugweg moet doen.

Groete

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: SNORK | 2010/05/17

Volgens my ENT is die 3 lgemeenste redes vir snork 1 ''n toe neus 2 oorgewig en 3 slaappille en alkohol

Reply to SNORK

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement