advertisement
Question
Posted by: Snorkie | 2010-05-12

Snork

Help! Ek is ''n vrou en snork my man wakker in die nag! Dit is verskriklik vernederend, maar ek kan niks daaraan doen nie, want mens weet mos nie wat jy doen wanneer jy slaap nie. Maak nie saak op watter sy of deel van my lyf ek le nie, ek snork nog steeds vir ''n vale! Ek het al verskeie hoogte kussing ook probeer, sonder enige sukses. Wat nog kan ek doen? Help asb!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Snorkie
Dit kan veroorsaak word deur allergiee, 'n pap sagte verhemelte, slaap apnee of medikasies (slaappille) Sien http://helpguide.org/life/snoring.htm
Eerste stap is om 'n oor neus en keel arts te sien om te kyk of daar 'n behandelbare fisiese rede is daarvoor.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: buddie | 2010-05-13

Ek is ook een van die ouens wat kan snork.Ook al alles probeer,ek lees die ander dag van boerewenke, het dit nog nie probeer nie maar sal seker dit moet doen , hulle se jy moet so drie druppels olyfolie in elke neusgat gooi voordat jy gaan slaap.

Reply to buddie
Posted by: cyberdoc | 2010-05-13

Hallo Snorkie
Dit kan veroorsaak word deur allergiee, 'n pap sagte verhemelte, slaap apnee of medikasies (slaappille) Sien http://helpguide.org/life/snoring.htm
Eerste stap is om 'n oor neus en keel arts te sien om te kyk of daar 'n behandelbare fisiese rede is daarvoor.
dr Bets

Reply to cyberdoc
Posted by: Johan | 2010-05-12

My vrou snork my ook wakker. Dit is maar iets waarmee ek moet saam leef.

Reply to Johan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement