advertisement
Question
Posted by: Karien | 2009/09/28

Snork

Ek het in 2004 ' n polisomnogram gehad en die gevolgtrekking was dat dit matig abnormaal was weens versteurde slaapargitektuur. Hierdie versteuring is veroorsaak deur herhaaldelike opwekkings (36 / uur) a.g.v. abnormaal lae suurstof saturasie. Ek is nou na ' n Dr Jannie Kok verwys vir een of ander snork operasie wat gedoen word, Ek wil net weet of ek dalk weer vir ' n polisomnogram moet gaan aangesien ek nou meer en harder snork dat ek dink my man gaan sy goed vat en loop. Ek maak mense skoon bang en ek is baie baie moeg. Kan dit wees dat ek nie genoeg slaap kry nie en ek is ook baie dronk in my kop.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Dit is 'n besluit wat u behandelende geneesheer u mee moet help. Bespreek dit met hom. As hy voel hy is nie in staat om al die vrae te beantwoord nie, vra dan vir 'n verwysing na 'n slaap dokter.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement