advertisement
Question
Posted by: Snippie | 2009/11/23

Snippie .....

Snippie is nou so 12 jaar oud. Sy het al 13 gesonde worshondjies in die wereld gebring. Snippie is in die jaar gesterliseer. Sy dryf ons deur die dak wil onwillikeurig op mens se been klim en skuur, ons kry dit nie uit haar uit die , het gedink dit sou weggaan as sy gesterliseer is, maar nee. Haar lus is nog lank nie geblus. Enige raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Snippie

Dit is aangeleerde gedrag en sal moeilik wees om van ontslae the raak. Ek sal met 'n opgerolde koerant rondloop as ek jy is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cybervet | 2009/11/30

Hallo Snippie

Dit is aangeleerde gedrag en sal moeilik wees om van ontslae the raak. Ek sal met 'n opgerolde koerant rondloop as ek jy is.

Reply to Cybervet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement