advertisement
Question
Posted by: miekie | 2010/11/03

snak na asem

Dagsê  dr

Ek en ander mense het agtergekom dat ek soms snak na asem (sittend) Ek voel selfbewus daaroor en sug ook baie. Ek glo nie ek is asmaties nie, waarom gebeur dit. Ek is gestres en neem meds daarvoor. Het ook hartprobleme. Wat veroorsaak dit en moet ek ''n dokter daaroor sien?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miekie
Dit kan veroorsaak word deur stress. Mens is geneig om dieper asem te haal en meer koolsuurgas uit te blaas as jy gestress is, en dit kan selfs benoudheid veroorsaak. Sommige mense kan ook sug agv asmatiese simptome, so dit is dalk goed dat jou dokter tog net na jou longe kan luister.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/03

Hallo Miekie
Dit kan veroorsaak word deur stress. Mens is geneig om dieper asem te haal en meer koolsuurgas uit te blaas as jy gestress is, en dit kan selfs benoudheid veroorsaak. Sommige mense kan ook sug agv asmatiese simptome, so dit is dalk goed dat jou dokter tog net na jou longe kan luister.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement