advertisement
Question
Posted by: Rhona | 2012/06/13

Snaakse pyn

Goeie dag
Ek is tans ses weke swanger met die tweede een.
My vorige swangerskap was `n breeze, geen naarheid, geen skete, geen niks... net lekkerte.
Met hierdie swangerskap is ek naar en raak naar oor alles, maar dis nie eintlik my probleem nie...
Ek het so snaakse pyn onder my borskas, net so waar die ribbes ophou.
Dit kan nie spiere wees nie, want as ek beweeg is dit nie seer nie. As ek sit en as ek asem haal is dit seer.
Ek het nie gister die pyn gehad nie. Gisteraand deur die nag het ek vir my seuntjie opgestaan en toe ek terug klim in die bed het dit gevoel of iemand my ribbes breek. Vanoggend het dit gevoel of my ribbes uitgedruk word.
Dis asof daar `n groot wind vas sit, maar dit is nie, want ek het al redelik baie winde opgebreek vandag... Dit voel of daar nie plek is nie en dit druk op tot by my hart.
Wat kan dit wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

This could be a normal symptom of pregnancy or it could be more serious such as a clot in the lung. You should see your doctor about this.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2012/06/18

This could be a normal symptom of pregnancy or it could be more serious such as a clot in the lung. You should see your doctor about this.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement