advertisement
Question
Posted by: Reinette | 2009-01-23

Snaakse moegheid

Ek is ' n 47 jarige sekretaresse. Ek kry die afgelope 8 jaar uit die bloute sulke aanvalle van intense moegheid, regtig te " moeg om asem te haal" . Die regterkant van my brein voel " snaaks" , baie dronk in my kop, baie slaperig en van balans af. Kan skaars my hande lig. Duur sowat 2 na 3 dae, dan is dit oor. Soms ontheou ek dit het gevoel asof iets " snap"  in my kop (regterkant), dan volg die moegheid, ens. en my geheue is ook aangetas in daardie tyd. Na sowat 3 dae begin als weer regkom en kan ek normaal aangaan. Niemand kon nog uitvind wat my makeer nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Reinette

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak met 'n internis maak, sodat hy/sy bloedtoetse kan doen, asook 'n 24 uur bloeddruk monitor en 'n 24 uur hartmonitor. Daar is 'n lang lys van veelvuldige oorsake van moegheid en jou dokter sal intensief moet ondersoek.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement