advertisement
Question
Posted by: ANN | 2009-01-05

SNAAKSE GEVOEL IN VINGERS

EK ERVAAR DIE AFGELOPE MAAND ' N SNAAKSE GEVOEL IN BEIDE HANDE SE RINGVINGER EN PINKIE. DIT IS SLEGS ' N DOOIE GEVOEL OP DIE PUNTE. DAAR IS AF EN TOE ' N SKERP PYN WAT DEURKOM IN DIE BEEN GEDEELTE VAN DIE HAND BOKANT DIE VINGERS. SOOS EK VERSTAAN IS DIE CARPAL SYNDROME MEER OP DIE ANDER 3 VINGERS IN DIE HAND VAN TOEPASSING.
DAAR IS OOK NIE DIE NAALDE EN SPELDE GEVOEL NIE. NET GEWONDER WAT DIT KAN WEES EN OF DIT VANSELF AL REGKOM?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ann
Die pinkie en ringvinger word deur die ulnare senuwee voorsien - dit is ook die senuwee wat deur jou "shockbeentjie" by die elmboog loop - so dit kan 'n vasknyp wees van jou nek tot by die polsgewrig. Laat jou dokter kyk, dalk moet hy jou verwys vir 'n senuwee toets om die oorsaak van die probleem vas te stel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement