advertisement
Question
Posted by: jenny | 2012-07-27

Snaakse gevoel in nek are


46 jaar oud, female. Ek dink aarwande beskadig?
Skielik en baie sterk flutter in linkerkantse nek are.
Soms voel bloed vloei sterk deur genoemde are.
Soms voel asof bloed oor klonte en bumps in are vloei.
Soms voel of bloed letterlik borrel, alles op n spesifieke deel van genoemed are.
Nou ook vinnige hartkloppings, vir n paar sekondes.
Verligting van simptome gedurend 3dae van menstruasie, wanneer ek bloed verloor.
Ek weet ek moet cardiologist sien, maar is bank ek kan nie my simptome beskryf, of hy sal nie verstaan.
Help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jenny

Jy moet maar die moed bymekaar skraap en 'n kardioloog konsulteer, aangesien dit belangrik is om 'n sonar van die karotis arteries/nekare te doen. Die kardioloog sal jou simptome verstaan en beslis van hulp kan wees.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement