advertisement
Question
Posted by: Chantal | 2011/02/06

snaakse gevoel in my kop en nek

Snaakse gevoel in my kliere in my kieue, agter my ore en waar my nek en kop bymekaar kom, dit laat my baie snaaks voel in my kop, voel of als skud binne my kop, dan het ek ook ''n klier wat op my kop is wat al grooter geword het. Dit is nou al ongeveer 5 maande aan die gang. In die hoeke van my oog kaste by my neusbrug ervaar ek ook die selfde weird gevoel.

Ek is ''n 24 jarige vrou, gebruik gee medikasie nie, maar is al vir die afgelope 2 jaar op Yasim voorbehoed pil. Graag wil ek net uitvind of iemand my kan raad gee wat is die probleem, ek is nie op ''n mediesefonds nie.

Byvoorbaart Dankie


Chantal

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Chantal

Ek stel voor dat jy 'n dokter vir 'n volledige ondersoek en bloedtoetse konsulteer, om vas te stel wat die oorsaak van jou simptome en vergrote limfkliere is. Soms is 'n virale ontsteking verantwoordelik vir vergrote limfkliere en gepaardgaande moegheid. Jou dokter sal met bloedtoetse kan vasstel waarom jou limfkliere vergroot is.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: aauuzgzdfcaghh | 2011/05/01

Reply to aauuzgzdfcaghh
Posted by: MIENA | 2011/02/17

EK WIL WEET WAT KAN DIE GEVLOGE WEES VAN KLEIRE IN JOU KOP????mOET MENS DIT LAAT VERWYDER KAN DIT OORGAAN IN KANKER ????????????

Reply to MIENA

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement