advertisement
Question
Posted by: Lee | 2012-06-18

snaakse gevoel

Dokter

Ek het verskeie simptome wat ek die afgelope 2 weke het kan Dokter my dalk raad gee wat kan fout wees ek is 32 vroulik.

* naarheid met tye
* gaan meer gereeld toilet toe
* gereelde hoofpyne
* n swaarte in my buik met tye
* baie uitskeiding met reuk
* moodswings
* my maag raak seer as ek nie kort kort iets eet nie

het so 2 weke terug n swangerskap toets gedoen maar was negatief. was vir 3maande of oralcon pilletjies omdat ek endometriose gehad het. Het die 28ste April opgehou met pille.

dankie groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lee

Daar is 'n paar moontlike oorsake vir jou simptome en ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek, bloedtoetse en uriene toets konsulteer. Dit is moontlik dat jy swanger is, 'n blaasinfeksie het of selfs 'n maagseer het. 'n Ander moontlikheid is dat jy simptome van endometriose ervaar.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement