advertisement
Question
Posted by: marelize | 2011/03/29

snaakse gevoel

Ek het net ''n bietjie raad nodig asb, ek het, ''n hiatus hernia en het nou die dag met ''n motorfiets geval was dadelik dr toe, kon niks ernstigs kry nie behalwe my skrape etc maar van toe af sukkel ek met pyn en om te sluk en voel asof die refluks erger is as ook ''n gevoel dat ek nie genoegsaam asem kry nie - ek ly ook aan asma, kan dit a g v die val wees en sal dit oorgaan? dan het ek ook hoe bloeddruk en die afgelope paar ande skrik ek wakker met ''n vreeslike angsgevoel en kan nie verder slaap nie ek neem adco atenolol vir die bloeddruk, altosec vir die hernia en inflamide en asthavent vir die asma, is dit moontlik dat dat al hierdie medisyne teen mekaar werk en vir my die snaakse simptome gee ek het al die pille se papiertjies gelees en dit lyk of die een pil die ander siekte kan vererger, die angstigheid in die aand is die ergste help asb...jammer oor die baie vrae

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marelize
Jou simptome klink baie soos 'n slukderm spasma en die kortasemheid en angstige gevoel kan 'n nadraai van die ongeluk wees. Sien asb jou dokter want iets soos Fluanxol mag help maar jy het 'n voorskrif nodig. Hy kan dan sommer luister of jou bors fluiterig is en jou asma medikasie aangepas moet word. Dis onwaarskynlik dat jou medikasie nou skielik newe effekte sal veroorsaak of teen mekaar sal begin werk as jy dit al 'n geruime tyd neem. Die enigste een wat mens dalk kan dink aan verander is die Atenolol wat teoreties nagmerries kan gee en asma kan vererger.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/29

Hallo Marelize
Jou simptome klink baie soos 'n slukderm spasma en die kortasemheid en angstige gevoel kan 'n nadraai van die ongeluk wees. Sien asb jou dokter want iets soos Fluanxol mag help maar jy het 'n voorskrif nodig. Hy kan dan sommer luister of jou bors fluiterig is en jou asma medikasie aangepas moet word. Dis onwaarskynlik dat jou medikasie nou skielik newe effekte sal veroorsaak of teen mekaar sal begin werk as jy dit al 'n geruime tyd neem. Die enigste een wat mens dalk kan dink aan verander is die Atenolol wat teoreties nagmerries kan gee en asma kan vererger.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement