advertisement
Question
Posted by: Katryn | 2010/09/14

snaakse dik gevoel in my keel

Ek was nou vir ''n week lank siek met verskriklike hoofpyne. My dokter het vir my Tramal gegee. EK het party dae tot 4 pille op ''n slag gedrink vir die pyn. Toe word en baie naar en het gister erg gebraak. Vandag voel ek beter, maar ek het ''n snaakse dik gevoel in my keel, of ek sukkel om asem te haal.

Kan dit van die Tramal wees of van die braking?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Katryn

Ek twyfel of die "dik gevoel" die resultaat is van die TRAMAL. Indien dit egter enigsins vererger stel ek voor jy sien 'n dokter daaroor.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010/09/15

Hi Katryn

Ek twyfel of die "dik gevoel" die resultaat is van die TRAMAL. Indien dit egter enigsins vererger stel ek voor jy sien 'n dokter daaroor.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement