advertisement
Question
Posted by: LANDA | 2009/09/14

Snaakse bloeddruk

Hi Dr

Ek het vandag bloed geskenk. My bloeddruk gewoonlik perfek of effentjies laag. Vandag was dit 139/68. Dit is snaakse getal. Kan dit wees omrede ek die laaste rukkie anti inflammasie pille gebruik? Ek het net een nier so moenie eintlik die pille gebruik nie.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Landa
Nee ek dink nie die anti-inflammatoriese pille sal sommer jou bloeddruk opjaag nie alhoewel dit bietjie water retensie kan veroorsaak. Mens moenie sommer op hol gaan oor een hoë lesing nie - hou dit eers dop en as 'n paar lesings hoog kan mens begin bekommer. Mense met normale bloeddrukke kan eenmalig 'n hoër bloeddruk kry agv stress, gejaagdheid of pyn.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement