advertisement
Question
Posted by: ANNE | 2011-08-26

SMOOTHIES

Goeiedag
Wat is u mening oor smoothies vir gewigsverlies? ek is so 7 kg oorgewig en wil dit graag verloor.
Ek maak dit van vrugte, ongegeurde yogurt, bietjie muesli en laevet melk.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Anne
Jy kan wel 'smoothies' suksesvol in 'n verslankingsdieet gebruik. Maak net seker dat jy lae- of vet-vrye jogurt en melk gebruik om dit voor te berei en dat jy dan die 'smoothie' in die plek van 'n maaltyd gebruik.
Geniet die 'smoothies'
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011-08-27

Beste Anne
Jy kan wel 'smoothies' suksesvol in 'n verslankingsdieet gebruik. Maak net seker dat jy lae- of vet-vrye jogurt en melk gebruik om dit voor te berei en dat jy dan die 'smoothie' in die plek van 'n maaltyd gebruik.
Geniet die 'smoothies'
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement