advertisement
Question
Posted by: lee | 2009-09-02

Smokeless van Natura

Goeiedag Dokter,

Ek het opgehou rook en drink die bogenoemde produk om te help met die onttrekkingsimptome.
Ek lees op die bestandelelys dat daar Tabacum D60 en Nicotinamide in die stroop is. Wat presies is hierdie twee bestandele? Is dit nikotien? Dan help dit mos nie jy drink dit nie, mens wil mos ontslae raak van die gif?

Moet ek voortgaan om hierdie te drink?

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lee
Nicotinamide is Vitamien B3, die tabacum D60 is baie verdun, so jy kry nie regtig nikotien in nie. As dit help kan jy dit gerus gebruik. Probeer ook kaffein en sjokolade vermy vir so 10 dae - dit help om dit makliker te maak
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement