advertisement
Question
Posted by: Andries | 2010/08/01

Slymvlies immuniteit

Hi Dr Debbie. Die afgelope winter het ek gereeld sinus-, oor- en/of keelinfeksie gekry (wat ook eenmaal na my longe versprei het). Ek het reeds drie/vier reekse antibiotika agter die rug. My dokter glo die weerstand van my slymvliese is baie laag en het ''n vitA aanvulling aanbeveel. (Ek het van jongs af gereeld sinusitis gekry en moes ''n paar keer vir ''n sinusspoeling gaan, so dit is waarskynlik waar die probleem meeste van die tyd ontstaan?) Wat sal u aanbeveling wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello Andries

eerstens, 70% van jou immune stelstel kom van jou colon af (peyer's patches). As jy op anti biotika was moet jy 'n probiotika neem soos ultra flora vir minstens 3 maande. As jy enige colon probleme het moet dit ook behandel word. Jy kan vitamin A neem, (verkieslik betacarotene of iets soos die Antioxidant immune complex van FoodSTate wat beta-carotene in het.) Dit bevat ook betasitorols - Dit help om die immune stelsel te balanseer. Eyebright is 'n herb wat help om die slymvliese se inflammasie af te neem en gesond te maak. (medi-herb is baie goed.)

mooi bly
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement