advertisement
Question
Posted by: me.. | 2009-03-18

slym op bors - raak erger

ek het gisteraand wakker geword oordat ek nie kan asem haal nie asgv die slym op my bors, dit klink so snaaks as ek asem gehaal het, en moes elke keer diep asem haal!!! dit het al van te vore gebeur, dit gebeur seker nou 1 keer in 2 weke, en ek kan dan nie slaap nie. ek moet hoes en dan voel ek die slym los kom en dan so min, dans dit weer so. ek kan nie le nie want dan trek my bors heeltemal toe. so ek moet sit en slaap

is dit die slym op my bors of wat kan dit wees? en wat kan ek doen omtrent dit.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Me...
Jy kry dalk 'n tipe van asma aanval as die lug kouer word in die nag. Vra jou dokter om te kyk of jy dalk 'n longfunksie toets moet kry?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement