advertisement
Question
Posted by: ek | 2009/03/24

slym op bors - kan nie asem haal nie!!!!

hi,

wat kan ek omtrent slym doen op my bors?as ek hoes dan voel ek hoe kom dit los maar dan pak net op, voel asof ek nie asem kan haal nie!!!! ek was al op antibotika vir dit, maar dit werk nie. dit voel asof ek kort van asem is as ek asem haal!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo ek
Hoe lyk die slym wat uitkom? As dit geel of groen is het die antibiotika nie gewerk nie en het jy dalk 'n tweede kursus nodig. Dik wit slym kan jy losmaak met stoom of iets soos Bisolvon, en fisioterapie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: GONGGA | 2013/09/05

Ek sukel al so vi n jaar met slym.dit voel of ek versmoor.dt nu al so dt voel of kos in keel vas sit dat ek my vinger in keel mut drik dan voelek al beter.nix helpi.was by dok hul sien nix vout ni.dit rak nu al n roetiene by my.wens ek kan iets kry wat help

Reply to GONGGA
Posted by: Gongga | 2013/09/05

Ek sukel al so vi n jaar met slym.dit voel of ek versmoor.dt nu al so dt voel of kos in keel vas sit dat ek my vinger in keel mut drik dan voelek al beter.nix helpi.was by dok hul sien nix vout ni.dit rak nu al n roetiene by my.wens ek kan iets kry wat help

Reply to Gongga
Posted by: Lynette | 2013/09/05

Reply to Lynette
Posted by: Lynette | 2013/09/05

Elo ek sukel netso met slym.dit voel ofek versmoor.dt so erg dat dit voel of my kos in slym vas sit.dan drik ek my vinger in keel.dt al n jaar so ekt als probeer.was by dok hul sien nix vout n

Reply to Lynette
Posted by: oz | 2009/03/24

Dit gebeur met my wanneer ek verkoue kry, die enigste wat vir my werk is om myself te stoom, gooi kook water in die kleinbadjie, laat so ' n telepel vicks in die water oplos, gooi ' n handoek oor my kop en haal so diep as moonlik asem, herhaal die proses so lank as moonlik. Soms raak ek benoud van dit, haal dan eers weer asem , nie met die handdoek oor my kop nie, maar laat die stoom nie ontsnap nie, en herhaal dan maar weer van vooraf die bogenoemde, gewoonlik kom die slym los en kan ek dit uitspoeg, sommer in die water.Hoop dit sal help

Reply to oz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement