advertisement
Question
Posted by: Molly | 2011/06/08

SLYM OP BORS

Het julle dalk raad om van die slym op my bors ontslae te raak, Ek het verkoue gehad maar sukkel steeds met slym op die bors. Dit tas my asemhaling aan aangesien ek nou uitasem raak nadat ek 4 tree geloop het. Help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Molly

Vra jou apteker vir 'n asma pompie, genaamd Ipvent. Hierdie produk help om 'n post-virale hoes te verbeter. Indien dit nie binne 'n dag of twee verligting bring nie, moet jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer, aangesien 'n kroniese sinusitis ook slym op die bors kan veroorsaak.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/04/06

Goeie more kan jul my dalk raad gee. My meisiekind is nou 9. Sy was bietjie verkouerig, haar neus loop nie maar het erge slym en half van 'n blik hoes, wat kan ek gee dat slym opklaar.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement