advertisement
Question
Posted by: Nicoline Jordaan | 2011/06/06

Slym in keel en neus en kroniese hoes.

Het vroeë r jare baie sunis gekry. Deesdae baie selde. Min hoofpyne. Het kronies slym in my keel en neus. Soms verduk dit, maar meestal `n dun uitskeiding. Het kroniese hoes vir nou al 15 jaar. Kroniese kraperigheid in keel. Moet gedurig keel skoonmaak of hoes om dit uit te kry. Ek hoes byna elke 5 na 10 minute. Soms hewig, ribbes al beseer as gevolg daarvan. Geen medikasie help, was by internus, geen verligting, Plate geneem, geen fout. Longe goed. Wynig sooibrand, net gedurige kraperigheid in keel. Verstik maklik, tas dan stembande aan. Stem dan vir `n dag nie reg. Asseblief dit raak al hoe erger, geen dokter kon my nog help.
Nicoline.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagezENT Expert

Geagte Nicoline

Jou probleem regverdig 'n ONK opinie na 'n deeglike ondersoek. Indien die longe nie die oorsaak is nie, behoort jy 'n ONK te sien, wat liefs saam met 'n pulmonoloog na jou moet kyk. Dit kan wees dat jy 'n vorm van chroniese sinusitis het, of dalk allergieë het, wat behandel kan word. Daar behoort gesoek te word na die oorsaak van jou hoes, en dit klink of die neus dalk bydraend kan wees.

Groete

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2017/04/10

Hi My dogter is 14 jaar oud, het nou griep en op antiboitika, maar as sy hoes, kan sy glad nie asem haal nie. Sy sal tot deur die nag wakker skrik en hyg na haar asem. Dit is n verskriklike doen om te beleef. Wat moet ek doen? Baie dankie.

Reply to Anonymous
Posted by: My 2c | 2011/06/06

Was jy al by ''n refleksioloog? My Tannie het onlangs groot sukses gehad by 1 na sy by talle dokters was met pyn in haar skouer. Duisende rande later en toe sy by die Refleksioloog is se dié  vir haar daar is fout met haar dunderm en sy moet ook ''n wurmpil drink en sekere kosse vermy. 3wke later en sy het geen meer pyn! Ek dink Drs behandel baie keer net die simtome maar mens wil mos die oorsaak weet. Gaan sien ''n refleksioloog as jy nog nie het nie.

Reply to My 2c

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement