advertisement
Question
Posted by: Marcelle | 2010/05/05

Slym bors (Baba 3mnde)

My baba het by slym op haar borsie - wat kan ek gebruik

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marcelle
By sulke klein babas moet jy versigtig wees met medisyne. Jy kan 'n humidifier in die kamer sit om die lug meer vogtig te maak. As sy enigsins benoud lyk of swaar asemhaal moet jy haar liewer dokter toe neem.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Nicky | 2010/06/08

Hoe lang kan gebruik humidifier? My Baba is 2 maand oud het ook slym gehad. Sukkel formule op Nan a.r alls klaat op. Sy is nou 5.5kg en 2 maand oud. Hard op toilet al 2 dae wag om uit kom. Ek worry raak oor my baba. Kan asseblief my help?

Sy drink Nan a.r al 2 maand. Daar formule maak maag hard sukkel toilet uit kom. Urine is normaal.

Help my asseblief op 2 raad vra.

Thanks

Reply to Nicky
Posted by: cyberdoc | 2010/05/05

Hallo Marcelle
By sulke klein babas moet jy versigtig wees met medisyne. Jy kan 'n humidifier in die kamer sit om die lug meer vogtig te maak. As sy enigsins benoud lyk of swaar asemhaal moet jy haar liewer dokter toe neem.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement