advertisement
Question
Posted by: Sonja | 2008-12-09

SLIPPED NISSEN

Beste Dr Bets,
Baie dankie vir die advies. Weet u dalk wat my regte as staatspasient is (dis mos eintlik wat ons by 1 Mil is) of weet u waar ek kan navraag doen hieroor sodat ek kan aandring op '  n spesialis gastro enteroloog sjirurg se behandeling? Kan u so '  n spesialis aanbeveel? Is daar so '  n spesialis op hierdie webwerf?
Waardeur word die slipped nissen veroorsaak? Is dit nalatigheid van die chirurg?
Baie dankie,
Sonja

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sonja
Ek dink jy moet 'n skriftelike versoek rig aan die bevelvoerder en die hoof van Sjirurgie by 1 Mil. 'n Slipped Nissan is blykbaar 'n erkende komplikasie - ek dink nie regtig dit is nalatigheid nie, dit lyk my gebeur soms maar net, maar duidelik sal mens eerder 'n kenner wil hê om dit reg te stel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement