advertisement
Question
Posted by: N | 2008/10/14

Slimming Diet

Hallo Dok,

Ek weeg 59 en wil graag 55 weeg. As ek 55 weeg sal my BMI 22 wees. Dok, ek wil graag die Slimming Diet volg.

1) Bestaan die dieet uit 6300kj?
2) Ek wil net seker maak ek verstaan die dieet heeltemal korrek:

Ontbyt:
1 vrug, bv ' n appel met 1 glas vrugtesap (250ml).
1/2 kop ontbytgraan met melk of
1/2 kop ontbytgraan met jogurt en ' n bietjie heuning of
2 snye volgraan toast met margarine en kaas

Middag:
Ek is nie seker wat ek moet vervang as ek die jogurt met die 2 vrugte wil eet nie?

Ek verstaan die aandete.

Baie dankie
N

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste N
Daar is meer as een Verslankingsdieet op die DietDoc Webwerf. Die lae-vet, hoe-vesel dieet bevat ongeveer 6500 kJ. Kyk tog wanneer die woord "or" gebruik word - dit dui op voedselkeuses wat mekaar kan vervang, bv. vir ontbyt beteken dit mens moet of 'n appel of 'n glas vrugtesap inneem- nie albei nie. Maar as jy verkies om egter 2 vrugte en jogurt te eet, dan los jy die ontbytgraan.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement