advertisement
Question
Posted by: Liezel | 2010/10/26

slimming

Dankie vir die advies en inligting wat dokter my gegee het,het nog 2 vrae dokter,die slimming diet,is dit i goeie diet en werk dit regtig want ek het al verskeie diete geprobeer maar sonder enige sukses,my ander probleem is ek het i lae metabolisme,het dokter dalk enige advies oor dit,hoe kan ek i hoe metabolisme kry.(enige tablette of oefening om dit op te stoot)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Liezel
Dit is 'n plesier. Die gebalanseerde verslankingsdieet behoort jou te laat gewig verloor teen 'n bestendige tempo van ongeveer 0,5 tot 1 kg per week. Moenie ongeduldig word nie want stadige, bestendige gewigsverlies is beter as vinnige verlies wat dan weer tot vinnig optel oorgaan as jy met 'n kitsdieet stop. Die beste manier om jou metabolisme te stimuleer is om elke dag ten minste 30 minute se aërobiese oefening te doen (bv. flink stap, roei, fietsry, touspring). Los liewer die verslankingspille want dit kan gevaarlik wees.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/10/26

Beste Liezel
Dit is 'n plesier. Die gebalanseerde verslankingsdieet behoort jou te laat gewig verloor teen 'n bestendige tempo van ongeveer 0,5 tot 1 kg per week. Moenie ongeduldig word nie want stadige, bestendige gewigsverlies is beter as vinnige verlies wat dan weer tot vinnig optel oorgaan as jy met 'n kitsdieet stop. Die beste manier om jou metabolisme te stimuleer is om elke dag ten minste 30 minute se aërobiese oefening te doen (bv. flink stap, roei, fietsry, touspring). Los liewer die verslankingspille want dit kan gevaarlik wees.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement