advertisement
Question
Posted by: Help! | 2009/11/22

slimeeze

Ek wil graag weet van Slimeeze. Ek soek na ' n natuulike produk wat my ' n hupstootjie kan gee om gewig te verloor. Moenie vir my se ek moet net gesond eet nie. Dit klink baie makliker as gedaan. Ek het dit al vele kere probeer, maar ek KAN nie dit alleen doen nie nie, en ek word ouer en meoiliker om gewig te verloor. Ek het baie positiewe dinge gelees van die produk. Ek gebruik hormoonvervanging / skilklier. Hoor graag van u

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Help
Ek is nie vertroud met die bestanddele in Slimeeze nie. Jy kan egter die bestanddele vergelyk met die lys kruie en ander middels wat dikwels in verslankingsprodukte wat oor die toonbank gekoop kan word, gebruik word. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en 'Diet Detective" om te sien of die bestanddele in hierdie produk skadelik is en of dit wel sal help met verslanking. Baie van hierdie oor-die-toonbank en kruieprodukte bevat ook potensieel skadelike bestanddele soos sinefrien wat verslawend is, of die bestanddele sal nie eintlik met gewigsverlies help nie.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: help | 2009/11/23

Baie dankie Doc, gaan dit dadelik doen!

Reply to help
Posted by: DietDoc | 2009/11/22

Beste Help
Ek is nie vertroud met die bestanddele in Slimeeze nie. Jy kan egter die bestanddele vergelyk met die lys kruie en ander middels wat dikwels in verslankingsprodukte wat oor die toonbank gekoop kan word, gebruik word. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en 'Diet Detective" om te sien of die bestanddele in hierdie produk skadelik is en of dit wel sal help met verslanking. Baie van hierdie oor-die-toonbank en kruieprodukte bevat ook potensieel skadelike bestanddele soos sinefrien wat verslawend is, of die bestanddele sal nie eintlik met gewigsverlies help nie.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement