advertisement
Question
Posted by: Lee | 2009-09-08

Slimeeze

Hi

Ek het vrooer gelees oor die vraag van Slimeeze. Is daar spesifieke newe-effekte wat n mens oplet voor, of wat sluit die newe-effekte in?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lee
Niemand het so ver vir my die bestanddele van die Slimeeze produkte gestuur nie. Dus kan ek dit nie vir jou evalueer nie. Maar jy kan dit self doen deur te kyk wat die produk bevat en dan op hierdie Webwerf te kliek op 'Diet Detective' en te kyk wat die verskillende bestanddele doen en nie doen nie. Jy kan ook hierdie kruie opsoek op die Internet om te sien of dit skadelik gaan wees. Enige kruie wat die maag te kwaai laat werk of bv. dehidrasie veroorsaak, is potensieel gevaarlik. Dan is daar die sinefrien, of bitter lemoenekstrak, of efedra wat dieselfde nadelige effekte het as die farmaseutiese produkte wat epinefrien bevat.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement