advertisement
Question
Posted by: Lulu | 2009/09/03

SLIMEEZE

Ek wil hoor of daar iemand is wat al op hierdie dieet was? En werk dit? Hulle adverteer nou so baie op TV en in tydskrifte. EK sal graag van julle wil hoor. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lulu
Ek vertrou dat ander Lesers vir jou terugvoer sal gee. Ek is persoonlik totaal gekant teen sulke oor-die-toonbank verslankingsprodukte. Dit kos geld, en bevat allerhande bestanddele wat of nie werk nie, of 'n spul negatiewe newe-effekte, insluitend verslawing, insluit. Probeer tog liewer om jou gewig te beheer deur 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet') te gebruik en te sorg dat jy elke dag ten minste 30 min se aërobiese oefening doen (touspring, hardloop, swem, fietsry, roei, ens).
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lee | 2009/09/08

Hi
Ek het gehoor dat dit werk en dat hulle baie gewig afgeskud het. Maar nou dat hulle weet dat daar tipe newe-effekte is, is hulle maar nou skrikkerig oor die produk. Dis ook nie die eerste keer dat ek hoor van die produk en sy newe-effekte nie.

Dis is waar wat Dietdoc gese het oor die hoë -vesel dieet, ek is tans op dit en is baie beter as enige verslankings produk op die mark.

Reply to Lee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement