advertisement
Question
Posted by: Poppy | 2010/02/23

Slender Wonder....

Ek wil asb. u opinie hoor oor die program Slender Wonder. Is dit ‘ n veilige hulpmiddel tot gewigsverlies? En dan wil ek ook hoor oor die Leptin wat daagliks ingespuit word, is dit ''n “ skadelike”  hormoon wat “ deurmekaar”  vroulike hormone net nog meer gaan “ omkrap” ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Poppy
Ek is persoonlik nie ten gunste van enige dieet of program wat 'n hele voedselgroep uitsny, aangesien dit nie gebalanseer is nie. Die inspuiting van hierdie sg. leptien is ook 'n foefie aangesien die meerderheid persone wat oorgewig is, meer as genoeg leptien maak, maar hulle liggame kan dit nie korrek gebruik nie. Om meer leptien in te spuit, gaan nie die probleem oplos nie en mag skadelik wees.
Los liewer al die duur stories en gevaarlike inspuitings en spandeer jou geld op 'n dieetkundige en 'n goeie gimnasium of oefengroep.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/02/23

Beste Poppy
Ek is persoonlik nie ten gunste van enige dieet of program wat 'n hele voedselgroep uitsny, aangesien dit nie gebalanseer is nie. Die inspuiting van hierdie sg. leptien is ook 'n foefie aangesien die meerderheid persone wat oorgewig is, meer as genoeg leptien maak, maar hulle liggame kan dit nie korrek gebruik nie. Om meer leptien in te spuit, gaan nie die probleem oplos nie en mag skadelik wees.
Los liewer al die duur stories en gevaarlike inspuitings en spandeer jou geld op 'n dieetkundige en 'n goeie gimnasium of oefengroep.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement