advertisement
Question
Posted by: alta de villiers | 2011/03/11

slegteslaap

my dogtertjie is 4jr. Sy slaap vreeslik sleg. Gedurende die nag word sy wakker: huil en skree. weet nie of sy droom nie. ek lei af somtyds droom sy. maar meeste kere weet sy nie hoekom skree sy nie. sy het nog nooit in haar lewe deurgeslaap nie! maximum 2 tot 3 ure aanmekeer. ek het alles probeer. Al wat meds, raad, dokters, boeke, enigiets. Selfs pediatriese neuroloog en sielkundiges. Is daar moontlikheid dat daar ander spesialiste in die veld is wat ons dalk kan gaan sien? HELP ASB!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Dit klink soos nagtereurs, wat meer onaangenasam vir die ouers is as vir die kind. Ek stel voor dat u vir dr Alison Bentley probeer kontak by Wits Universteit Dept van Geneeskunde - sy stel spesifiek belang in kinder slaap probleme.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement