advertisement
Question
Posted by: Adriaan | 2012/06/16

Slegte smaak in mond

Dokter

Ek het deesdae vir groot dele van die dag ''n slegte / vreemde smaak in my mond. Dit is moeilik om te beskryf, wat se smaak dit is. Het u dalk vir my enige verklaring of raad vir die probleem.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Adriaan

Jy sal jou tandarts vir 'n ondersoek moet konsulteer om vas te stel of jy nie dalk kroniese tandvleisontsteking het nie. Intussen kan jy Andolex mondspoel, drie maal per dag gebruik. Dit is oor die toonbank beskikbaar.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: martie | 2012/09/10

Dr
Ek het kunstande , maar sukkel deesdae ook met n slegte smaak in my mond en dan in my neus ook , ek ruik die slegte reuk
Groet
martie

Reply to martie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement