advertisement
Question
Posted by: June | 2010/09/28

Slegte Reuk en afskeidsel

Ek wil gou uitvind, ek het al vir n par maande n wit afskeidsel wat ek elke dag in my broekie sien, soms is dit erger as ander kere. Daar is ook n reuk (soos vis) en party dae is hy baie erger as ander dae.
Ek het ''n voorskrif gekry by n dokter en dis ''n salf en pille.
Nou wonder ek wat is nou eintlik die fout?
Kan dit wees dat my boyfriend dalk dit vir my kon gegee het?
Moet hy ook getoets word of is dit nie nodig nie?
Ek is jammer viral die detail maar ek moet weet.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I can't tell what type of infection you have without further tests. Some infections like thrush are not related to sexual transmission. Your doctor should be a ble to tell you what he/she thought it was.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: me | 2010/09/29

As dit nie vir die slegte " vis"  reuk was nie, het ek vir jou gese dis dalk yeast infection. Maar die " vis"  reuk wit afskeiding klink vir my net soos BV (Bacterial Vaginosis). Ja dit is wel ''n STD en as dit wel BV is dan moes hy dit vir jou gegee het.

Reply to me
Posted by: June | 2010/09/28

O ja ek het vergeet om te se dis ''n wit kleur lyk soos cream.

Reply to June

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement