advertisement
Question
Posted by: Verleentheid | 2008/11/18

Slegte asem

Ek' s ' n 19 jarige man. Ek is al raadop. Ek sukkel met slegte asem die afgelope paar jare. Ek gebruik mondspoelmiddel, maar dit werk nie. Ek het al die met en sonder alkohol probeer. As ek ' n mint eet, help dit net vir ' n klein rukkie. As u enige raad het, sal ek bly wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Verleentheid
Slegte asem kom vanaf die mondholte ( slegte tande, aanpaksel op die tong, chroniese mangel ontsteking), sinusse ( chroniese sinus ontsteking, post nasal drip), die longe (rook, bronchitis) en van die maag ( slegte spysvertering, sooibrand) . Mens moet dus maar by 'n punt begin en oorsake begin uitskakel. Mens moet ook nou jou dieet kyk, en kosse vermy wat gasse maak en sterk reuke het soos knoffel en uie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: ' n Vriendin | 2008/11/19

Hallo,
My man het okk ' n slegte asem gehad vir jare to gee ek hom Vitamien C. Hy drink ' s pillietje elke dag. En dit werk soos ' n bom! Probeer dit. Dit sal eers begin werk na so twee weke.
Drink die 1000
' n Vriendin

Reply to &#39 n Vriendin

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement