advertisement
Question
Posted by: Suzy | 2008/08/29

SLEGTE ASEM

My dogtertjie is 7 jaar oud en haar asem ruik baie skerp - ruik soos naftaleen selfs nadat sy haar tande geborsel het. Sy is gesond, eet goed en haar tande is gesond. Haar keel is ook nie seer nie. Sy toon egter ' n allergiese reaksie op ' n oormaat suiwelprodukte en dan neig sy tot ' n redelik taai slymerigheid in neus. Ek gebruik soms Allergex en nebuliseer met Bisolvon of as dit erg raak Duolin of Combuvent.
Wat stel u voor?
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Suzy

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Jy moet jou dogter na 'n Oor, Neus en keel spesialis neem, sodat hulle haar chroniese sinusitis optimaal kan behandel. Dit kan die oorsaak vir haar slegte asem wees.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement