advertisement
Question
Posted by: Annie | 2009/07/13

sleep

Liewe Dr.

Ek kom vandag na u toe met ‘ n vraag wat ek seker is,4 uit 10 ouers al mee geworstel het. Slaap…  Ek soek raad daaroor vir my kind hy is nou 38maande oud. Ek sukkel van klein tyd met sy slaap gewoontes. Toe hy tussen 2-7maande oud was, was dit ‘ n stryd om hom aan die slaap te kry, hy het soms na 12 uitgeput van baklei aan die slaap geraak en dan deurgeslaap tot 8/10uur die volgende oggend. Nou deesdae gaan slaap hy tussen 10 en 11 (dit is so uitputtend!!) Ons het als probeer van sleep-training tot bed-routine ens. Maar niks werk nie. Hy het ‘ n chroniese toe-neusie en die medisyne waarmee ek hom behandel help soms dat hy vroeer uitpass. Ek het hom vroeer die jaar in die cresh gesit, maar kon die arme kind nie in die oggend uit die bed kry nie. My groot vraag is…  wat moet ek doen as hy eendag skool toe gaan en so moeg en grumpy is en nie kan konsentreer en swak vaar omdat hy sulke slegte slaap gewoontes het. Hy is nie hiperaktief nie en slaap ook nie meer in die middae nie. Ek het nou die dag op die internet gelees (‘ n baie lang debat oor die voordele en nadele van medisyne) Ek het gesien dat Melatonin ‘ n goeie slaap-hormoon is, en help om die balans te herstel? Dink u dit is wat fout is met my kind? Wat staan my te doen…  baie ouers sê  jy drug jou kind en die onderwerp is so taboe… maar so baie sê  maklik gee vir hom bietjie stopayne dat hy vroeer kan gaan slaap (dit walg my) ek is nie daardie tipe ouer nie. Ek sien om na my kind se belange en dink verder die toekoms in.

Dankie vir u tyd

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Yes, most medicines like nasal decongestants tend to make us sleepy. But some kids have a paradoxical and opposite reaction to drugs, in that sedatives may make them hyperalert and hopped up and over-stimulated, while drugs like amphetamines and ritalin which would do that to you and I, may put them to sleep. I wonder whether a paradoxical reaction to his nose medication might be adding to this problem ? Otherwise a child psychologist or child psychiatrist could swiftly assess him and work out with you a plan to get his sleeping patterns right. Melatonin is not yet shown by good research to be a rlaibly useful sleep aid in children. There's nothing wrong in giving medcines to a child IF there is an identified condition which is known to respond well to the medcine, if it is recommended by a doctor, and if it is used in the proper way and at the proper dose.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: C | 2009/07/14

Ek het nie regtig vir jou raad nie, maar ek het dieselfde probleem met my seun (nou 6). Wou ook nie slaap van geboorte af nie, het eers deurgeslaap op 3 en ek kan doen wat ek wil, maar hy gaan slaap nie in die aand voor 09:30/10:00 nie (en meeste van die tyd is hy nog steeds nie moeg nie). Hy is net nie lief vir slaap nie en " pass"  ook nie uit soos ander kinders nie. Wil net vir jou noem dat my seun verlede jaar gediagnoseer is met ADHD en al sy giere oor die afgelope paar jaar maak ou vir my meer sin. Sukkel met konsentrasie en aandag is maklik afleibaar. In plaas van Ritalin, gee ons vir hom Melotone (van Sportron) wat defnitief help. Miskien kan jy hom as hy ' n bietjie ouer is laat toets deur ' n Opvoedkundige Sielkundige en Arbeidsterapeut. Probeer hom ook in ' n roetine kry, al begin jy net met ' n halfuur of ' n uur vroeer in de aand. Sterkte!

Reply to C
Posted by: Phil | 2009/07/13

Wat vir my baie jare gewerk het met alby my kids was om hulle baie vroeer wakker te maak in die oggend. Ook die middga slapie weg gevat maak nie saak hoe moeg hulle dan word nie. In die aand het dit vinnig verander na lekker bad, eet en vroeg uit pass. Eintlik al wat jy dan nou doen is om die slaap patroon aan te pas. Dit werk soos ' n bom.

Reply to Phil
Posted by: Zexeon | 2009/07/13

My kinders moet van vanaand af 19:00 die jongste en 19:30 gaan bad en dan is dit storie tyd en dan kan hulle op ons bed le tot hul pa hulle skuif maar as hulle raas moet hulle op hulle beddens gaan le maar hulle slaap gewoonlik voordat ek die 3rde storie klaar gelees het.

Reply to Zexeon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement